‘n Troue DJ

‘n Troue is niks sonder ‘n professionele Troue DJ. Trou DJ’s het ‘n goeie musiek kennis en is opgedateer met die nuutste musiek. Om jou troue funksie ‘n sukes te maak probeer om lank voor die tyd jou troue se dj te bespreek.

Gewoonlik vra die trou dj ‘n deposito en die balans betaalbaar voor of met die funksie. Maak seker dat jy en jou gaste se musiek keuses in ‘n kort lysie opgestel is en aan die troue dj aan gestuur word. Dit is nodig dat die trou dj inligting moet  he oor die verrigtinge by die troue. Maak seker dat jou keuse van DJ versoeke speel op die aand van die musiek funksie.

Gewoonlik gee ek as ‘n troue dj ‘n kort katalogus van cd albums wat ek in my databasis het en dit is net makliker vir jou om te weet watse musiek om te verwag van my as trou dj. Meeste dj’s beskik oor lang termyne musiek kennis en is gewoonlik goed ingerig met toerusting en musiek. Dit is natuurlik prioriteit no 1 om na te kyk. Ek verwys ook graag na my webtuistes soos volg:

www.karelappel.co.za

www.musiekfabriek.co.za

Indien jy opsoek is na ‘n troue dj in jou area waar jy die troue / onthaal gaan hou, kontak ons gerus want ek kan jou ‘n professionele trou dj stuur. Ons hou die fooie so laag as moontlik wat jou sak sal pas. Meeste funksies het gewoonlik ‘n budget vir ‘n funksie en ons kan ‘n dj inwerk op jou budget. Ons het dj’s in Gauteng, Pretoria, Mpumalanga, Noord-Wes, Vrystaat en Limpopo.

Gebruik gerus die Kwotasie vorm om ‘n kwotasie vir ‘n trou dj te kry. Jy sal nie spyt wees nie !! Trou dj’s weet wat hulle doen en as jy bereid is om te betaal vir goeie diens, sal jy ‘n goeie dj kry wat jou funksie onvergeetlik maak.

Leave a Reply

This site is using WP Check Spammers from Xavier Media to filter out spam comments.