Verwerpte selfoon of skootrekenaar kontrakte? Ons kan help! Kliek Hier
- Katalogus van Verskeidenheid reeks van selfone en skoot rekenaars
- Kontrakte in gesluit met sim kaart en maandelikse lugtyd deur MTN Top up
- Sel foon / skoot rekenaar afgelewer binne 2 werksdae
- PLUS! Kontant terug bonus betaal na 12 maande
Jy kan ‘n sel foon of skoot rekenaar kontrak kry al is jy nie aanvaar deur SA selfoon netwerke nie.
Maak jou keuse van verskeidenheid sel fone en skoot rekenaar modelle. Kontrakte sluit in sim karate deur MTN oor 24 maande, met lugtyd aan die begin van elke maand. Die bedrag bygevoeg hang af van die pakket wat jy kies.
MTN Top Up gee jou die gerief van ‘n kontrak met Pay As You Go. As jou maandeliks lugtyd waarde opgebruik is kan jy addisionele lugtyd koop en oplaai sous gewone Pay As You Go.
Sien beskikbare sel fone en skoot rekenaar pakkette
Kontant terug bonus
Vir die groot kontrak kry jy kontant bonus terug na 12maande vir jou kontrak as lojale kliënt.
Wat is die proses?
- Voltooi die maklike aanlyn aansoek vorm
- Kies jou sel foon / skoot rekenaar
- Voltooi die dokumente wat ons voorsien
- As dit goedgekeur word sal jy jou sel foon / skoot rekenaar binne 2 werksdae ontvang
- Elke maand word die paaiement gedebiteer teen jou rekening en jou selfoon word met lugtyd gelaai