Persoonlike lenings
Persoonlike lening aansoek vir jou ?
- Jy het nie nodig om ‘n huis te he nie
- Lenings vanaf R1000-00 tot R20 000
- Flexi terug betaal paaiemente
Nog nie seker oor persoonlike lenings nie?
‘n Persoonlike lening vereis nie dat jy ‘n huis moet besit nie. ‘n Persoonlike lening is onbeskermde skuld, so as jy ‘n huis besit hoef jy dit nie op te sit om addisionele fondse te verkry nie.
Die aansoek proses is vinnig en effektief en daar is nie lang onderhoude of lang papierwerk om te voltooi nie. As die dokumentasie wat jy deur epos ontvang het voltooi is kan jy dit faks of terug epos.
Persoonlike lenings kan vir verskeidenheid dinge gebruik word. Die geld wat jy ontvang kan jy gebruik waarvoor jy wil. Dit sluit in kombuisware, meubels, herstelwerk en skoolgelde, familie vakansie, of om jou huidige skuld te konsolideer.
Terug betaling word gedoen oor getal maande om nie soveel druk op die aansoeker te plaas nie.
Ons venootskap bied ‘n direkte finansiele fasiliteit wat die fondse deponeer in jou bank rekening.
Hoe doen ek aansoek vir ‘n persoonlike lening?
Jy het nodig om die aanlyn aansoek form te voltooi om te kyk of jy kwalifiseer vir ‘n persoonlike lening.
Kliek Hier om die aanlyn applikasie vorm te voltooi.
Wat het ek nodig om vir ‘n persoonlike lening en hoe lank neem die proses ?
Wanneer jy die voltooide aanlyn Persoonlike Lening applikasie vorm stuur, sal jy die lys met die dokumente benodig met aansoekvorm tesame gesertifiseerde ID document en bewys van inkomste.
Meer info oor persoonlike lenings
Wat is die rente op persoonlike lenings?
Die rente is gebasseeer op jou profiel en bedrag versoek en terug betalings tydperk.
Wat is die terug betalings tydperk vir persoonlike lenings?
Jy het die opsie om jou persoonlike lening terug te betaal oor 3 maande tot twee jaar.
Wat is die minimum en maksimum persoonlike lening se bedrag wat ek voor aansoek kan doen?
Lening bedrae tussen R1000 and R20 000.
Wat van Payday lenings?
Nee, die kortste terug betalings periode is 3 maande en die minmum vir ‘n lening is R1000.