Nuwe registrasies, hosting en hernuwing van websites

Ons “HOST” websites vir die maandelikse fooi van R20-00 of jaarliks R240-00. Jaarlikse registrasie of nuwe registrasie van websites beloop R100-00. Daar is geen beperking op die websites nie behalwe dat ons nie porn websites “HOST” nie. Die servers is nooit af of stadig nie en ons ondervind geen probleme met die hosting Company nie.

Ek help ook graag met jou web design as jy nie self jou website kan ontwerp nie ! Die fooi is R800-00. SEO (Search Engine Optimation) is ingesluit. Ek ontwerp basies 4 -5 bladsye vir jou website en daarna kan jy self aanvul en aanpas soos jy dit graag wil he. Die sagteware wat ek het, het aanlyn hulp sodat jy maklik jou website kan behartig. Voorbeelde van websites wat ek geregistreer het en die ontwerp gedoen het soos volg:

www.karelappel.co.za
www.musiekfabriek.co.za
www.motorhandelaar.co.za
www.brightgirlstrading.co.za
www.bikertimes.co.za
www.sharcfilms.co.za
www.toptrax.co.za
Indien iemand anders jou website vir jou hanteer, ek kan dit ook vir jou doen !

Leave a Reply

This site is using WP Check Spammers from Xavier Media to filter out spam comments.