Hoe om te leer sing
Hoe om sing werk te kry
• Stap 1
Ontwikkel ‘n web bekendstelling. As jy vandag oorweeg om professioneel te wees, het jy nodig om op die internet te wees. Maak seker jou web blad is ordentlik ontwerp en “search engine optimized. Voeg ‘n professional foto in van jouself asook ‘n biografie en “clips” van waar jy sing. Ontwikkel ‘n bewonderaarsklub met ‘n blok en boodskap raad.
• Stap 2
Maak ‘n demo packet op. Dit moet soos jou web blad professioneel wees. Volg stap een. Maak seker jy verstrek jou kontak besonderhede.
• Stap 3
Kontak plekke om sing werk te kry. Die beste is om “local” te begin sodat jy sing krediete verkry. Stuur jou demo pakket vir Venue bestuurder by feese, karnavale, spesialiseerde klubs, tiaters, kroeë, restaurant en kuns sentrums.
• Stap 4
Bemark jouself. Elke keer as jy by ‘n nuwe venue optree stuur advertensies ens. Jy mag dalk “interview” kry wat jou bekendstelling sal verbeter.
• Stap 5
Oefen jou stem sodat jy beter sanger kan word. Soos met enige professie sal jy jou bevoegheid opgradeer om ‘n beter sanger te word. Hou aan met stem oefeninge om jou optredes te verbeter.
Hoe om te begin sing
• Stap 1
Warm jou stem op deur la la la la la met hoër pitch elke keer
• Stap 2
Kies ‘n liedjie wat jou stem verteenwoordig.
• Stap 3
Oefen die liedjie. Agterna kan jy dit vir verskeidenheid mense gaan sing.
• Step 4
Neem in al die mense se kommentaar en voorstelle.
Hoe om te sing
• Stap 1
Die eerste en belangrikste is jou aandag terwyl jy sing. Jou brein kontroleer jou bewegings terwyl jy sing. Dis ook verantwoordelik vir jou “attitude” terwyl jy sing.
Om suksesvol te wees moet jy ontspanne wees; ander sal styfheid jou iriteeer. Gee jouself tyd om beter te raak, Moenie verwag dat jy soos iemand anders kan sing nie. Moenie bang wees om jou stem te eksperimenteer nie, lag vir jouself Moenie jou steur aan iemand wat sleg praat van jou stem nie!.
• Stap 2
Asemhaling diagram
Jou asem is die krag agter jou stem. Dit is soos petrol in jou kar, sonder dit sal jy nerens kom nie.
‘n simple beskrywing vir dit is jou diafragma kontrakte (die organe in jou maag), maak meer plek vir jou longe om ‘n suigkrag effek te kry. Deur te Asem maak jy longe vol en word deur jou liggaam gebruik en dan asem jy weer uit.
Vir die sanger, ons moet leer om die asem te gebruik en effektiewe klank te kry. Vir myself toe ek begin sing het: jou maag moet uit wanneer jy in asem, jou skouers moenie lig nie, en jy moet jou diafragma gebruik. Toe ek besef dit is die waarheid, sien ek dit raak misleidend; Ek het gekonsentreer op my maag en prober om my diafragma te gebruik. Ek het my asem verkeerd gebruik vir ‘n lang tyd.
Baie van dit gebeur in die begin. Maak seker dat die lug vloeiend is terwyl jy sing.
As die klank sleg is gebruik jy te veel asem en as jy drukking voel in jou keel gebruik jy nie genoeg asem nie. Jou stem sal nie seer kry as jy vir meer as ‘n uur aanmekaar sing nie As dit wel so is, kan jy jou stembande beskadig
Onthou om te oefen en te eksperimenteer. Dit sal tweede natuur raak.
• Stap 3
Stem bande
Convert jou asem in klanke. Dit begin in die stembande. Wanneer jy sing of praat of enige geluide maak gebruik jy jou stembande. Jou stembande trek saam en wanneer lug inkom viabrasie jou stembande. Hoër note: jou stem bande trek stywer, en met laer note jou is jou stembande los met minder viabrasie. Hierdie area sal nooit seer kry nie.
• Stap 4
Maak jou mond oop asof jy wil gaap jy sal die effek kry wat jy kan gebruik om te sing.
• Stap 5
Die laaste stap is om die klank te vorm met jou tande, lippe en jou tong.
• Stap 6
Laastens .. Perspektief !!! As jy ernstig is om te sing verg dit baie werk. Baie min mense kan sing, omdat hulle nie gewillig genoeg is daar buite en risiko’s te neem nie. Jou stem is daar iewers gebruik dit !
Hoe om jouself te leer sing.
• stap 1
Kry ‘n paar liedjies in jou “range”. Probeer liedjies sing wat jy goed ken, en kyk of jy min of meer al die note kan kry. As die note te hoog of te lag voel is die liedjies wel in jou “range”
• Stap 2
Oefen die liedjies so veel as moontlik. Sing in omstandighede waar jy gemaklik voel en ontspanne. Stres kan jou stem affekteer. Daar is geen rede om nie te oefen in die badkamer / stort nie.!
• Stap 3
Sing saam met liedjies wat opgeneem is en daarna neem jouself op en sing saam met die liedjies.
• Stap 4
Luister na die opnames om die klank te hoor en of jy in toon is. Sing jy met die regte volume ?
• Stap 5
Oefen meer en meer en prober om foute te herstel terwyl jy sing. As jy dit gedoen het maak ‘n nuwe opname van jouself.
• Stap 6
Probeer verskillende style te sing. Vind verskillende sangers waarvan jy hou, en sing soos hulle. Moenie bekommerd wees as jy namaak nie. Jy kan altyd die styl jou eie maak.
• Stap 7
Sluit aan by ‘n koor. As jy gemaklik voel met jou stem en intoon kan sing, prober om ‘n lokale koor aan te sluit. Jy sal baie aanleer om te sing as jy met meer ervare sangers werk.
Hoe om goed te sing
• Stap 1
As jy ‘n goeie sanger wil wees moet jy elke dag voor enige iemand kan sing enige tyd. Sing 2 ure elke dag. Jy kan luister na liedjies om idees te kry en die woorde te kopieer later, dit is beter om jou eie liedjies te sing. Wanneer jy sing, moet jy bedoel wat jy se. As jy iemand anders se woorde gaan sing moet jy geloofwaardig klink in daardie moment en betekenis hoef nie in die regte lewe te wees op daardie moment nie. Dis hoekom dit makliker is om jou eie liedjies te sing om betekenis vir ander deur te gee. Jy kan in ‘n “beat” sing, luister na ‘n “beat” in jou kop wetend die spasies tussen in elke “beat” Jy sal wee twat dit beteken. As jy saam met die “beat” kan sing dan behoort dit nie ‘n problem te wees nie. Rym is nie nodig nie en dit klink goed
• Stap 2
Wanneer jy sing, jy moet bedoel wat jy se, en as jy moet geloofwaardig klink as jy iemand anders se liedjies sing.
• Stap 3
Jy kan in ‘n beat sing
• Step 4
Jy kan sing oor enige iets wat jy voel is belangrik genoeg om vir ander mense te vertel op daardie oomblik. Laat dit vloei wat ook al opkom in jou gedagte en hoe dit klink en of jy daarvan hou of nie.
• Stap 5
Jy moet daarvan hou om jouself te hoor dit mag ‘n rukkie duur. Ek beveel aan om saam met goeie sangers te sing en jy moet hard en duidelik sing en moenie terug hou nie want dit kan sleg klink. Jy moet glo dat die klank wat uitkom die klank is wat jy wil he en as jou stem opgewarm is sal dit wel so wees. Jy moet jou stem opwarm, anders sal dit nie reg klink nie. Dit hang af hoe gereeld jy sing. Jy moet harder as ‘n tv of radio kan sing, maar hou aan oefen gereeld.
• Stap 6
Die belangrikste is om te oefen en hard te sing glo in jou gedagte dat jy goed klink en dan sal dit goed wees en as dit nie so is nie warm jou stem op om meer en meer te sing en harder te sing.
• Stap 7
Hou jou lyf in ‘n goeie toestand want jy het baie lug nodig om te sing. Gesonde eet sal jou stem kwaliteit op standard hou.